Maree, J.G.; Hislop-Esterhuysen, Natalie; Swanepoel, Andre; Van der Linde, Michael J. (Mike); Maree, Kobus, 1951-
(Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns, 2008-03)
Daar is ’n groeiende tekort aan toepaslik opgeleide onderwysers in Suid-Afrika. Debatte oor die
afname in onderwysergetalle in Suid-Afrika is tewens aan die orde van die dag. In hierdie studie
word die resultate van ’n ...