"A room of our own?" Legal lacunae regarding genomic sovereignty in South Africa

Show simple item record

dc.contributor.author Nothling-Slabbert, Melodie
dc.contributor.author Pepper, Michael Sean
dc.date.accessioned 2010-11-19T13:21:41Z
dc.date.available 2010-11-19T13:21:41Z
dc.date.issued 2010-08
dc.description.abstract Die artikel bespreek die kwessie van genomiese soewereiniteit en die regsregulering van genetiese en genomiese navorsing in Suid-Afrika krities in die lig van onlangse berigte oor die genomiese kartering van die genome van Aartsbiskop Desmond Tutu en ’n paar Khoisan-gemeenskapsleiers deur ’n buitelandse navorsingspan. Die belang van genomiese navorsing vir die Suid-Afrikaanse konteks word aangedui. ’n Oorsig van relevante internasionale instrumente en dokumente toon ’n onbevredigende en gefragmenteerde benadering tot hierdie kwessies. Ernstige lacunae in die reg blyk uit die bespreking van die huidige regsposisie rakende genetiese en genomiese navorsing in Suid-Afrika, wat ernstige implikasies vir die beskerming van Suid-Afrika se menslike genetiese erfenis inhou. en_US
dc.identifier.citation Nothling Slabbert, M & Pepper, MS 2010, 'A room of our own? Legal lacunae regarding genomic sovereignty in South Africa', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 73, no. 3, pp. 432-450. [http://www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/15331
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Legal lecunae en_US
dc.subject Genomic sovereignty en_US
dc.title "A room of our own?" Legal lacunae regarding genomic sovereignty in South Africa en_US
dc.title.alternative "A room of our own?" Lacunae in die reg rakende genomiese soewereiniteit in Suid-Afrika afr
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record