Stories wat die waarheid lieg, en stories wat leuens verdoesel - 'n blik op die “stories” in Indische Duinen (Adriaan van Dis, 1994), Sleuteloog (Hella Haasse, 2002) en Agaat (Marlene van Niekerk, 2004)

Show simple item record

dc.contributor.author Jordaan, Annette Marie
dc.date.accessioned 2010-07-08T09:57:47Z
dc.date.available 2010-07-08T09:57:47Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Daar is in al drie die genoemde romans duidelike spore van “stories” of “versinsels” wat deur die karakters vertel word in ’n poging om óf leuens uit die verlede te verdoesel of te vergoeilik, óf, andersyds, om “die waarheid te lieg” sodat die aanskyn daarvan vir die verteller of fokalisator versag kan word. Die afleiding kan ook gemaak word dat, in ooreenstemming met die aanhaling van Estes in die inleiding, die betrokke “stories” nie in een van die gevalle beskou kan word as stories in diens van vermaak (“entertainment”) nie. Die doel daarvan is telkens dat die storie of versinsel moet bydra tot verontskuldiging of vertroosting of ten minste moet dien as wegwyser in die soeke na waarheid en singewing. af
dc.identifier.citation Jordaan, A 2008, 'Stories wat die waarheid lieg, en stories wat leuens verdoesel -'n blik op die “stories” in Indische Duinen (Adriaan van Dis, 1994), Sleuteloog (Hella Haasse, 2002) en Agaat (Marlene van Niekerk, 2004)', Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, vol. 15, no. 1, pp. 1-10. af
dc.identifier.issn 1022-6966
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/14416
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en_US
dc.rights Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en_US
dc.subject.lcsh Truthfulness and falsehood in literature en
dc.subject.lcsh Fiction -- Stories, plots, etc. en
dc.title Stories wat die waarheid lieg, en stories wat leuens verdoesel - 'n blik op die “stories” in Indische Duinen (Adriaan van Dis, 1994), Sleuteloog (Hella Haasse, 2002) en Agaat (Marlene van Niekerk, 2004) af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record