Architect, Gerard Moerdijk criticises Government for their use of funds to create soulless, undefined architecture in the country.
Argitek, Gerard Moerdijk kritiseer die keuses wat die Staat maak rakende die argitektuur van die land. Hy beweer dat fondse verlore gaan deur die skep van siellose argitektuur wat nie verband hou met Suid-Afrika nie.