Die beskikbaarstelling, deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, van die Bybel in die inheemse tale van Suid-Afrika : 'n missiologiese studie (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kritzinger, J.J. (Johan Jakob) en
dc.contributor.postgraduate Sieberhagen, Charl Francois en
dc.date.accessioned 2013-09-06T16:00:28Z
dc.date.available 2007-01-18 en
dc.date.available 2013-09-06T16:00:28Z
dc.date.created 2000-05-01 en
dc.date.issued 2007-01-18 en
dc.date.submitted 2007-01-18 en
dc.description Thesis (PhD (Science of Religion and Missiology))--University of Pretoria, 2007. en
dc.description.abstract Afrikaans: Die Vlootkommissaris, Jahleel Brenton, se ywer en passie vir Bybelverspreiding lei tot die stigting van die tweede Hulpvereniging van die Britse en Buitelandse Bybelgenootskap in Afrika. Hierdie stigtingsvergadering vind plaas onder voorsitterskap van die luitenant-goewemeur aan die Kaap, sir Rufane Donkin, op 23 Augustus 1820. Dit is eers in 1965, dat die Bybelgenootskap van Suid-Afrika 'n selfstandige Bybelgenootskap word en sy plek kan inneem by die Wereldbond van Bybelgenootskappe as 'n finansieel bydraende Genootskap tot die Werelddiensprogram. In 1970 verskyn die publikasie, God het laat groei, wat die geskiedenis van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika beskryf vanaf 1820 tot 1970. Sedert hierdie publikasie verskyn het, is daar nog nie weer so 'n uitgebreide studie uitgevoer nie. Jaarverslae is elke jaar gepubliseer, maar dit was gerig op die donateurskorps, met inligting wat by wyse van opsommings weergegee is. Dit is egter opmerklik dat daar nog nooit 'n missiologiese studie gedoen is oor die werksaarnhede van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika nie. As gevolg van die feit dat die Bybelgenootskap die enigste organisasie in Suid-Afrika is wat die Bybel amptelik vertaal, produseer en versprei in al die inheemse tale van ons land, moet daar gevra word na die relevansie van hierdie organisasie se werksaarnhede vir die sendingontwikkeling in Suid-Afrika asook Suider-Afrika. <op> Betrokkenheid deur die Bybelgenootskap by vertalingsprojekte in die inheemse tale van ons land, het deur die jare baie gewissel. Tans word vertaalspanne in diens van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika gestel en hulle doen die vertaalwerk namens die kerk, sendingorganisasies en breë Christelike gemeenskap. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika staan in 'n baie unieke verhouding met die kerk, sendingorganisasies en die breë Christelike gemeenskap. Samewerking geskied op 'n wye spektrum van terreine. Die Bybelgenootskap is afhanklik van die kerke, sendingorganisasies en die breë Christelike gemeenskap, vir menslike hulpbronne en finansiële ondersteuning. Die kerke, sendingorganisasies en die breë Christelike gemeenskap is weer van die Bybelgenootskap afhanklik vir Bybels in die inheemse tale van ons land, asook ander verwante materiaal. Hierdie studie het aangetoon dat daar 'n missionere visie aanweslg is in die werksaamhede van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, maar ook by die donateurskorps. Hierdie missionêre visie het inderdaad daartoe gelei dat die Christendom in Suid-Afrika gevestig kon word. Hierdie studie toon baie duidelik aan dat die Bybelgenootskap van Suid-Afrika 'n integrale deel van die missionêre speelveld in Suid¬Afrika is, ook ten opsigte van die toekoms. English: The Naval Commissioner, Jaheel Brenton's passion and diligence regarding Bible distribution leads to the founding of the second Auxiliary of the British and Foreign Bible Society in Africa. This founding meeting takes place on 23 August 1820 under the chairmanship of the lieutenant-governor at the Cape, Sir Rufane Donkin. Only in 1965 does the Bible Society of South Africa become an independent Bible Society and became immediately a contributing Society towards the World Service Programme of the United Bible Societies. In 1970 the publication, God made it grow, appears, describing the history of the Bible Society of South Africa from 1820 to 1970. A comprehensive study of this has not hitherto been executed. Reports are published annually but are directed at the contributing donors of the Bible Society of South Africa with relevant information conveyed in the form of summaries. It is, however, remarkable that a missiological study has never been done on the activities of the Bible Society of South Africa. Considering the fact that the Bibles Society is the only organization in South Africa which officially translates, produces and distributes the Bible in all our indigenous languages, one must question the relevance of this organization's activities towards the development of missionary actions in South Africa and Southern Africa. Over the years the Bible Society's involvement regarding translation projects into the indigenous languages of our country has changed considerably. Nowadays, teams of translators are appointed in the service of the Bible Society. They do the translation on behalf of the Church, missionary organizations and the broader Christian community. The Bible Society of South Africa maintains a unique relationship with the Church, missionary organizations and with the broader Christian community and a wide spectrum of co-operation exists. The Bible Society is dependant on the churches, missionary organizations and the broader Christian community for human resources and financial support. Accordingly, churches, missionary organizations and the broader Christian community are dependant on the Bible Society for Bibles and other related material in the indigenous languages of our country. This study has indicated the presence of a missionary vision in the activities of the Bible Society of South Africa as well as their donors. Indeed this missionary vision has resulted in the establishment of Christianity in South Africa. This study clearly indicates that the Bible Society of South Africa is an integral part of the missionary playing-field in South Africa, also with regard to the future. en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Science of Religion and Missiology en
dc.identifier.citation Sieberhagen, CF 2000 Die beskikbaarstelling, deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, van die Bybel in die inheemse tale van Suid-Afrika - 'n Missiologiese studie, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/23843 > en
dc.identifier.other H316/ag en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-01182007-160718/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/23843
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2000, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject British and foreign bible society en
dc.subject Bible society of south africa en
dc.subject Bible publication and distribution south africa en
dc.subject Missions south africa en
dc.subject Bible translating en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die beskikbaarstelling, deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, van die Bybel in die inheemse tale van Suid-Afrika : 'n missiologiese studie (Afrikaans) en
dc.type Thesis en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record