Behrens, Hans Peter Hermann(Suid-Afrikaanse Panorama, 1962-10)
"Sedert die beskeie ontstaan van die stad Pretoria meer as 'n honderd jaar gelede is die historiese Kerkplein in die middestad ten nouste aan die groei en ontwikkeling van die stad verbonde. Deur die jare heen 'n vergaderplek ...
In die lesing word o.a. die onderskeie kerke wat op Kerkplein opgerig is, die ou raadsaal en sy toring, en die "doodskis" gebou wat in Parlementstraat opgerig is, bespreek.
'n Bespreking van die aktiwiteite in Pretoria. Inligting oor die klokke van die Ou Raadsaal, die geskiedenis van East Lynne, en 'n insident met donkies op die stoep van die Ou Raadsaal word gedeel.
Die lewensgeskiedenis van William Skinner word bespreek, asook die bouwerk wat saam met die Devereux broers, o.a. eerste Kerk op Kerkplein, eerste raadsaal, skool en tronk en woning van Andries Pretorius gedoen is.